Van die le­lik­ste huis in die buurt tot die perfekte ge­sins­huis

Die Fo­a­les het hul bou- en ver­sier­ver­nuf in­ge­span om ’n le­li­ke eend­jie te om­skep in ’n ge­mak­li­ke ge­sins­huis.

Tuis - - CONTENTS -

Deur Be­a­tri­ce Moo­re-N­öthna­gel • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster Sti­le­ring Ma­ri­an van Wyk

Die oor­spronk­li­ke skuur­deu­re van die ge­wil­de Kalk­baai­se re­stau­rant Ca­pe to Cu­ba is ’n spog­stuk in die Fo­a­les se huis. Dié deu­re skep nou teks­tuur en ’n fo­kus­punt teen die kant van die nuut­ge­bou­de mo­tor­huis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.