Ougoed of hou­goed?

Die soet van die le­we

Tuis - - CONTENTS - KON­TAK [email protected]­phan­wel­zan­d­co.co.za

Ed­na Ma­ree van Ge­or­ge skryf Dié sui­ker­pot is al ja­re in my fa­mi­lie, maar die hand­vat­sel op die dek­sel het ver­lo­re ge­raak ty­dens ’n trek. Daar is twee gra­ve­rings op die bo­dem: Een lyk soos ’n an­ker en die an­der soos voor­let­ters. Kan jul­le my ’n bie­tjie meer ver­tel van die oor­sprong en waar­de?

An­ton Welz van S­te­phan Welz & Co. ant­woord Aan­ge­sien die mer­ke nie op ’n be­paal­de sil­wer­smid óf plek dui nie, wil dit voor­kom of die pot­jie nie van ’n be­ken­de ver­vaar­di­ger is nie. Die ent­ver­sie­ring kort ook, wat die waar­de ver­der ver­laag. OU­DER­DOM 19de eeu WAAR­DE R4 000 tot R6 000 op ’n vei­ling

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.