JAZZ & FONDUE

23 Junie–25 Au­gus­tus: Del­heim-wyn­land­goed, S­tel­len­bosch

Tuis - - DAGBOEK -

Del­heim se ge­wil­de Jazz & Fon­due­mid­dae is te­rug! Er­vaar ’n jazz­kon­sert in die on­der­grond­se proe­kel­der ter­wyl jy aan ’n gla­sie gl­ühwein teug en smul aan heer­li­ke kaas­fon­due (daar sal on­der meer ook wyn, voor- en na­ge­reg­te te koop wees). Sien del­heim.com vir die lys kunstenaar­s wat op­tree. Kaar­tjies kos R350; be­spreek by quic­ket.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.