Uit Lap­land

Tuis - - WAT’S NUUT -

Dié prag­tig be­druk­te Delft-lap van die fir­ma S­wier is al wat jy no­dig het om jou vol­gen­de ete tot nu­we hoog­tes te voer. Hul prag­ti­ge reeks ta­fel­doe­ke (1,5 x 2,4m) kos van­af R820 elk. Be­soek s­wier.co.za om die he­le ver­sa­me­ling be­druk­te lap, wat ook muur­be­hang­sels en strooi­kus­sings in­sluit, te sien.

Bly snoe­sig met die nu­we reeks weel­de­ri­ge kom­ber­se van MRP Ho­me. Die Cam­den (2 x 2,2 m; R299,99) op die fo­to sal jou vaal­ste win­ter­dag op­vro­lik! Sien die groot ver­skei­den­heid kom­ber­se in al­ler­lei kleu­re en pa­tro­ne by mrp­ho­me.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.