’n Oop­plan-op­los­sing

Tuis - - VARS IDEES -

Al was Da­le­ne en Ma­ri­us Mey­er gaan­de oor die nu­we oop­plan­kom­buis-en-leef­a­re­as in hul huis in Mid­stre­am E­sta­te, Cen­tu­ri­on, het hul­le be­sef hul­le kort ’n buig­sa­me op­los­sing vir dié ke­re dat hul­le wel die ruim­tes wou af­ba­ken.

“Toe laat ons ’n staal­raam­skuif­deur in­sit. Só kan ons die ge­raas­vlak­ke tus­sen die ver­skil­len­de a­re­as be­heer; in die so­mer kan ons die oop ruim­te ge­niet en in die win­ter die twee ruim­tes skei om ’n knus at­mos­feer te skep,” sê Da­le­ne. “Ons het ’n skuif­deur ge­kies, want dit lyk of dit ver­dwyn wan­neer dit oop is.” >>

Ons is dol hier­oor! Die ta­fel van rou hout staan op wie­le en kan mak­lik van die ei­land weg­ge­skuif word tot waar daar aan­sit­plek no­dig is. S­taal en glas ge­ïn­stal­leer deur JM Steel Con­structi­on

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.