KOM­BI­NEER DIT MET JOU BE­STAAN­DE DE­KOR

Tuis - - LESERHUIS -

Die mid­del-1900’s se styl is veel­sy­dig, sê La­rushka: • Koop net ’n paar sleu­tel­stuk­ke wat jou na aan die hart lê en in jou be­skik­ba­re ruim­te sal pas. • Druk dan jou per­soon­li­ke stem­pel af deur soort­ge­ly­ke teks­tu­re en kleu­re by te voeg om die res van die ruim­te aan te vul. • Speel! Skuif jou meu­bels rond om die bes­te po­si­sie te kry, al is die meu­bel­stuk nie vir daar­die spe­si­fie­ke a­rea ge­maak nie. • Span plan­te in – hul sagt­heid be­klem­toon die ont­werp­ly­ne. Die vi­ool­blaar­vy, ge­raam­te­plant, Pi­lea pe­pe­ro­mi­oi­des, fi­lo­den­dron, va­rings en groot kak­tus­se is goeie op­sies.

VERSKAFFER­S EN KON­TAK­TE A­fri­can Le­at­her 087 150 8469, a­fri­can­le­at­her.co.za Cart fa­ce­book.com/Cartthes­hop Ha­de­da 011 788 5774, ha­de­da-ti­les.com Her­tex Haus 0860 437 839, her­texhaus.co.za Her­tex 0860 437 839, her­tex.co.za Makro 0860 300 999, makro.co.za Pa­vi­ni Ti­les 011 462 4233, pa­vi­ni.co.za Pe­ter JA S­tu­art 011 786 2323, pjas­tu­art.co.za Re-T­rend fa­ce­book.com/ReT­rend­sa The Lig­hting Wa­re­hou­se 011 201 2600, lig­hting­wa­re­hou­se.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.