Die vol­gen­de sal on­der meer be­spreek word

Tuis - - GELEENTHEI­D -

• Ver­groot die po­ten­si­aal van jou

ver­blyf­plek Só lok jy gas­te en stel jy hul­le te­vre­de. Jy leer by­voor­beeld hoe om jou ruim­te te sti­leer en fo­to’s daar­van te neem, as­ook hoe om jou bly­plek op so­si­a­le me­dia te be­mark. • De­kor- en opknapwenk­e Ruim­te­rek­kers en hui­di­ge trends, as­ook ’n vol­le­di­ge lys nood­saak­lik­he­de wat die fy­ner de­tail soos geur­mid­dels, bed­de­goed en bad­pro­duk­te in­sluit. • Hoe jy jou ei­en­dom kan be­stuur Be­har­tig jy dit self, neem jy ’n ven­noot in of be­taal jy ’n a­gent­skap? • Ai­rbnb Ex­pe­rien­ces Kan jy jou be­staan­de gas­te­ver­blyf ’n hup­stoot gee met dié Ai­rbnb-pro­duk? • Huis­deel­klubs Raak be­trok­ke en ge­bruik be­staan­de net­wer­ke van een­ders­den­ken­de ei­e­naars. • Ver­troue en vei­lig­heid Ai­rbnb se Host Gu­a­ran­tee, ver­se­ke­ring en be­ta­lings – al­les wat jy moet weet so­dat jy én jou gas­te ’n vei­li­ge, aan­ge­na­me er­va­ring het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.