ROUXLÉ­NE SE DEKORWENKE]

Tuis - - DEKOR -

• Ek glo ’n ver­trek moet saam met jou groei; kits­ver­sie­ring werk nie vir my nie. Hou dit wat spe­si­aal is en as jy iets sien wat jou hart steel, ver­trou jou in­stink en koop dit; spyt kom al­tyd te laat. • Al­les moet prak­ties wees. Ek het al fo­to’s ge­sien van ruim­tes wat in die regte le­we net nie sou werk nie – as daar ’n ta­fel­lamp is, moet jy daar kan sit en lees. • ’n Ge­sel­li­ge huis is ’n huis met ’n ver­haal – ge­niet el­ke hoof­stuk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.