A­NIEN SE DEKORWENKE]

Tuis - - DEKOR -

• As ’n leef­a­rea te groot is, is dit moei­lik om ’n ge­mak­li­ke at­mos­feer te skep – rig lie­wer ver­skil­len­de a­re­as of so­nes in. • Dink al­tyd aan jou ge­sin se be­hoef­tes en be­plan daar­vol­gens. • Moe­nie oor­ver­sier of te veel meu­bels in jou va­kan­sie­huis in­stop nie; dit sal on­net lyk. • Wat die kleur­pa­let aan­be­tref is dit wys om die­self­de een in al die leef­a­re­as te ge­bruik vir een­vor­mig­heid. • Hoë pla­fon­ne is al­tyd won­der­lik vir volume en ton­ne lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.