Na­week­pro­jek

Maak ’n prag­ti­ge voet­stoel!

Tuis - - RAAD -

Wat jy no­dig het • 18 mm-laag­hout, in ’n sir­kel ge­saag (450 mm D) • 100 mm-me­di­um­dig­h­teids­pons, in ’n sir­kel ge­sny (450 mm D) • wat­teer­sel, rof­weg in ’n sir­kel ge­knip (750 mm D) • lap van jou keuse, rof­weg in ’n sir­kel ge­knip (750 mm D) • Al­co­lin Con­tact Ad­he­si­ve • drie 200 mm-hout­po­te • twaalf 4 mm x 20 mm-skroe­we • kram­ge­weer • skroe­we­daai­er

1 2 3 1 Roer die Al­co­lin Con­tact Ad­he­si­ve voor ge­bruik. Wend dit aan die laag­hout en spons en laat dit vir 10 mi­nu­te staan om taai te raak. 2 Plaas die spons op die laag­hout so­dat dit aan me­kaar kan vas­kleef. 3 Sit die spons en laag­hout dan op die mid­del van die wat­teer­sel neer met die spons­kant na on­der. Vou die wat­teer­sel oor die laag­hout en kram vas; trek dit tel­kens styf. Knip die oor­tol­li­ge wat­teer­sel af. 4 Doen die­self­de met die lap. 5 Po­si­si­o­neer die po­te ewe ver uit me­kaar op die ba­sis en skroef vas. 4 5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.