[TOER 2]

An­nie Slo­an-mees­ter­klas in Frank­ryk

Tuis - - LESERTOERE -

WAT So jy dink jy kan verf? Wag tot jy ’n mees­ter­klas deur die be­roem­de kryt­ver­f­ghoe­roe An­nie Slo­an by­ge­woon het! Kom leer ver­skeie verf­teg­nie­ke in p­ri­vaat klas­se by An­nie self – met oor­ge­noeg tyd om ook die Fran­se plat­te­land, kos- en vlooi­mark­te te ver­ken ty­dens be­ge­lei­de toe­re na Ni­ce en St Tro­pez, as­ook na die ge­skied­kun­di­ge Fra­go­nard-par­fuum­fa­briek in Gras­se ... WAAR Lor­gues, Suid­oos-Frank­ryk WAN­NEER Ok­to­ber 2019 KOS­TE Van­af R35 565 per per­soon wat deel* INGESLUIT Drie vol­dag-werk­ses­sies met An­nie Slo­an, be­sig­ti­gings­toe­re en vlug­te PLUS ak­kom­mo­da­sie, 7 ont­by­te, 5 mid­dag­e­tes en 5 aand­e­tes

An­nie Slo­an, Frank­ryk *Die toer­prys sluit vi­sums, reis­ver­se­ke­ring en sak­geld uit. Weens die wis­sel­koers is pryse onderworpe aan veranderin­g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.