Suk­ses met suurlemoen­e

Tuis - - LESERTOERE -

Volg dié wen­ke as jy suk­kel:

• In stre­ke met warm so­mers en ma­ti­ge win­ters groei suur­le­moen­bo­me die bes­te in ’n son­ni­ge plek wat nie wind kry nie. Dis be­stand teen ma­ti­ge ryp in­dien dit in ’n be­skut­te plek staan. • Plant dit in grond wat goed d­rei­neer en voeg oor­ge­noeg kom­pos en ’n hand vol or­ga­nie­se 2:3:2-be­mes­ting by. • Dié si­trus­bo­me se wor­tels sit re­de­lik vlak en sal ge­dy on­der ’n dek­laag van bas­stuk­kies; maak net se­ker die dek­laag lê nie teen die stam nie, an­ders kan die bas in­fek­sie op­doen. • Suur­le­moen­bo­me kan ook in groot pot­te as or­na­men­te­le plant ge­kweek word. ’n Boom in ’n pot kan le­wens­lank hou, mits jy dit in vars grond oor­plant so­dra dit min­der y­we­rig be­gin groei. Dun uit, snoei die wor­tels te­rug en snoei die boon­ste groei van die boom met so­wat ’n kwart te­rug voor jy dit oor­plant. Wan­neer die boom eers ge­ves­tig is, hoef jy net een keer lig­gies te snoei om dit uit te dun. Dis ook mak­lik om die boom se hoog­te tot 1,5 m te be­perk – knyp een­vou­dig die pun­te van die ste­le uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.