Nuut by die kwe­ke­ry!

Tuis - - LESERTOERE -

Ver­be­na ‘Fi­re­hou­se’ is ’n ge­har­de ver­be­na wat so­wat 25–35 cm wyd sprei en hit­te én koue kan han­teer. Dit blom deu­ren­tyd, pleks van in si­klus­se. Die blom­me kom in ’n ver­skei­den­heid kleu­re, van pienk en pers tot wyn­rooi, rooi en wit. Plan­te het ’n bol­vor­mi­ge groei­wy­se wat ge­skik is vir bed­dings, as­ook hou­ers en hang­mand­jies. Plant dit in vol­son tot ge­deel­te­li­ke ska­du in grond wat goed d­rei­neer. So­dra die plant ge­ves­tig is, moet dit liefs diep maar min­der ge­reeld nat­ge­maak word. Die bla­re is be­stand teen poei­er­meel­dou. KON­TAK ball­straat­hof.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.