KIES JOU PLAN­TE SÓ

Tuis - - LESERTOERE -

[VER­SAG HAR­DE STRUKTURE] Om har­de strukture soos mu­re en dak­ke wat ’n bin­ne­hof om­ring, te ver­sag, stel Wou­ter voor jy kies strui­ke met aan­trek­li­ke loof. “Co­p­ros­ma-va­ri­ë­tei­te met hul lief­li­ke blink en/of bont bla­re kan oor die al­ge­meen half­ska­du-toe­stan­de en ook vol­son han­teer en is dus i­de­aal. Die boom-van-die-ko­nings (Cor­dy­li­ne ter­mi­na­lis) het mooi wyn­rooi bla­re en is tref­fend in ’n bin­ne­hof met ’n ef­fens tro­pie­se te­ma.” An­der moont­lik­he­de sluit bloed­blaar (I­re­si­ne herb­stii), jo­sefs­kleed (Al­ter­nant­he­ra ‘Pur­ple K­nig­ht’), ruig­te­spoor­sa­lie (P­lec­trant­hus ma­da­gas­ca­riensis ‘Va­rie­ga­ta’), o­li­fants­oor (Co­lo­ca­sia es­cu­len­ta) en sy wyn­rooi va­ri­ë­teit ‘Black Ma­gic’, en Ha­wai­se dwerg (S­chef­fle­ra ar­bo­ri­co­la ‘Ja­c­que­le­ne’ of ‘Va­rie­ga­ta’) en sy va­ri­ë­tei­te in. >>

As jy tul­pe in ’n vaas op jou eet­ka­mer­ta­fel kan rang­skik, kan jy net so­wel die tuin met ’n bos of drie tul­pe ver­sier. Druk die ste­le een­vou­dig in die grond – die blom­me gee kleur aan ’n tuin vol strui­ke en hou mak­lik ’n week lank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.