NOU te koop!

Spe­si­a­le Tuis Verf Dit 2019-uit­ga­we

Tuis - - TOONVENSTE­R -

Tuis Verf Dit, ons spe­si­a­le uit­ga­we vol verf- en kleur-i­dees, is steeds op die rak by win­kels land­wyd. As jy dit nie op die­self­de rak as die ge­wo­ne Tuis sien nie, kyk net rond – in par­ty win­kels word die spe­si­a­le uit­ga­wes op ’n spe­si­a­le rak ge­pak. En as jy nê­rens ’n ek­sem­plaar in die han­de kry nie, stuur e-pos na re­dak­[email protected]

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.