13 & 14 Ju­lie: Fransch­hoek, Wes-Kaap

Tuis - - DAGBOEK -

Te­ken dié da­tum in jou dag­boek aan. Bring die dag by die his­to­rie­se Hu­ge­no­te­mo­nu­ment deur en smul aan fyn­proe­wer­kos en die voor­ste wy­ne uit die streek. Kaar­tjies is be­perk; kry jou­ne teen R395 per per­soon by web­tic­kets.co.za (dit sluit ’n gra­tis proe­glas, wyn­proe-koe­pons en ’n R20-ge­skenk­be­wys in wat vir een dag gel­dig is). Vir nog in­lig­ting, be­soek fransch­hoek­bas­til­le.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.