Lek­ker knus!

Tuis - - WAT’S NUUT -

Jee­ves se nuut­ste ver­hit­te hand­doek­re­ling, Lun­go, sal jou stor­ter­va­ring tot nu­we hoog­tes voer. Dis 1 670 mm hoog en 400 mm breed, en net by I­tal­ti­le te kry. Dis ook e­ner­gie­doel­tref­fend en op be­stel­ling be­skik­baar is ses af­wer­kings, in­slui­tend roos­goud (op die fo­to). Sien meer by i­tal­ti­le.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.