Iets be­son­ders

Tuis - - WAT’S NUUT -

Die in­te­ri­eur­ont­wer­per Tam­my Hol­mes van Ivy Dé­cor het ’n nu­we reeks hand­ge­verf­de ke­ra­miek­wa­re by haar aan­bod ge­voeg. “Wat be­gin het as ’n ‘stok­perd­jie’ tus­sen groot pro­jek­te het nou vin­nig ’n twee­de besigheid ge­word,” sê Tam­my. “Ek het al selfs twee stuk­ke aan die B­rit­se skry­wer A­de­le Parks ver­koop, wat my self­ver­troue ’n lek­ker hup­stoot ge­gee het!” Tam­my se be­son­der­se bor­de is aan­lyn te koop by Hou­se of So­fia (hou­se­of­so­fia.co.za), of e-pos

tam­[email protected]­vy­de­cor.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.