PLAN­NE MET BAL­KE

Tuis - - DEKOR -

Hou die vol­gen­de in ge­dag­te as jy graag ’n pla­fon wil uit­haal en die bal­ke ont­bloot, sê Lou­is. • Ont­blo­te bal­ke werk die bes­te in lang­wer­pi­ge ver­trek­ke. Maak se­ker die bal­ke lyk al­mal een­ders – die suk­ses van so ’n struk­tuur be­rus op die een­voud en her­ha­ling van soort­ge­ly­ke bal­ke. • In baie hui­se is die mu­re tot net bo die pla­fon­bor­de ge­pleis­ter. Dit be­te­ken bo daar­die lyn is rou bak­ste­ne wat jy eers sal moet toe­pleis­ter. • E­lek­trie­se be­dra­ding en lood­gie­ters­py­pe sal moont­lik her­lei moet word. Be­staan­de lig-pas­stuk­ke sal ook ge­skuif moet word om by die uit­leg van die ont­blo­te bal­ke te pas. • Die uit­haal van ’n pla­fon is ’n ui­ters stow­we­ri­ge pro­ses om­dat al­les wat oor die ja­re in daar­die ruim­te op­ge­gaar het, saam met die pla­fon­bor­de sal uit­kom. • Die toe­stand van die be­staan­de bal­ke moet ook na­ge­gaan word. Om­dat dit oor­spronk­lik weg­ge­steek was, is hul­le dalk nie net­jies ge­maak nie. Die hout vir ont­blo­te bal­ke word ge­woon­lik ge­skaaf; ge­wo­ne bal­ke bo pla­fon­bor­de is heel moont­lik on­af­ge­werk. >>

KONTAK 018 290 9755, the­de­sign­stu­dio.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.