Kom saam op reis met Tuis!

VER­KEN DIE KUNS VAN VERFTEGNIE­KE IN FRANKRYK.

Tuis - - LESERTOERE -

So jy dink jy kan verf? Wag tot jy ’n mees­ter­klas deur die be­roem­de kryt­ver­f­ghoe­roe An­nie Slo­an by­ge­woon het! Reis Frankryk toe saam met die Tuis-span en be­mees­ter die kuns van kryt­verf-teg­nie­ke. Be­spreek net – ons doen die res.

*Die toer­prys sluit vi­sums, reis­ver­se­ke­ring en sak­geld uit. Weens die wis­sel­koers is pry­se on­der­wor­pe aan ver­an­de­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.