Nuut op die mark

Tuis - - RAAD -

Nan­di F­ree­ze- droog­be­vro­re peu­sel­hap­pies (R48 vir 57 g, shin­ga­vet.co.za) be­vat 100% wild­of vol­struis-or­ga­ne en is per­fek as be­lo­ning ty­dens op­lei­ding of as ’n be­der­fie. V­ries­dro­ging ver­se­ker die hap­pies bly vars, en be­hou die voe­ding­stow­we en na­tuur­li­ke geu­re. Die hap­pies be­vat geen che­mi­ka­lieë, geur­ver­ster­kers, by­mid­dels, aan­vul­lings, graan of pre­ser­veer­mid­dels nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.