Ont­hou!

Tuis - - RAAD -

Be­hal­we in die koud­ste tui­ne is die twee­de helf­te van Ju­lie snoei­tyd. ’n Goeie snoei help om die vorm van ’n plant te ver­be­ter en ou, aan­ge­tas­te of swak groei te ver­wy­der. Moet net nie jou len­te­blom­men­de s­trui­ke, bank­sia-ro­se en rank­ro­se soos ‘Al­ber­ti­ne’ snoei nie, want dan gaan jy ook nie blom­me hê nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.