Vra vir JJ

Tuis - - RAAD -

Suk­kel met sand

Baai S­mit van Har­ten­bos skryf Ons woon langs die kus en suk­kel om tuin te maak in die san­de­ri­ge grond. Selfs die gras­per­ke wil nie groei nie, al maak ons ge­reeld nat. Het jul­le dalk ’n op­los­sing? Ons is raad­op!

JJ ant­woord Te veel sand is al­tyd ’n pro­bleem, nie net om­dat dit te vin­nig drei­neer nie, maar ook om­dat dit kan kom­pak­teer. Ons meng ge­woon­lik groot hoe­veel­he­de kom­pos, kraal­mis, ver­mi­ku­liet en palm­veen by san­de­ri­ge grond in om die struk­tuur en wa­ter­hou­ver­moë daar­van te ver­be­ter. >> KONTAK [email protected]­den­wor­ld.co.za

KONT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.