Pak­plek bui­te

Tuis - - RAAD -

Die nu­we Ke­ter Ci­ty Box (56 x 45 x 57,5 cm) bied sjiek, slim pak­plek vir bal­kon­ne en stoe­pe. Dié kom­pak­te bê­re­boks is i­de­aal vir kus­sings, stoep­by­kom­stig­he­de en an­der tuin-ar­ti­kels wat jy net­jies en droog wil hou. Dis ge­maak van duur­sa­me, weer­be­stan­de hars in ’n neu­tra­le gra­fiet­kleur en hou die in­houd droog en ge­ven­ti­leer. Die Ci­ty Box is mak­lik om aan­me­kaar te sit en kan ook ge­sluit word (jy het jou eie slot no­dig). Dis te kry by za.ke­ter.com teen R790 (gra­tis af­le­we­ring land­wyd).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.