[ CÉ­CI­LE SE TUINWENKE]

Tuis - - LESERTUIN -

• Hou daag­liks ’n o­gie oor jou plan­te – so sien jy da­de­lik as een aan­dag no­dig het. • Moe­nie dat plan­te me­kaar ver­dring nie; sny ge­reeld te­rug. • Gee ge­noeg wa­ter – plan­te kan nie daar­son­der flo­reer nie. • Sny dooie blom­me so ge­reeld moont­lik af. Dit lyk mooi­er en blom dan meer. • Be­skerm plan­te teen ryp. Ons ge­bruik in die winter strooi om ryp­ge­voe­li­ge plan­te mee toe te maak. • Moe­nie te veel ver­skil­len­de plan­te saam in een bed­ding plant nie. ’n Gro­ter groep van een ti­pe plant maak ’n gro­ter in­druk as ’n men­gel­moes. • Sorg dat die boon­ste helf­te van baar­di­ris-ri­so­me bo die grond is, dan blom hul­le be­ter. • Ge­niet jou tuin en gee dit ge­noeg lief­de!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.