Vark­wor­sie-kof­ta-ke­babs

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R95 • Ge­noeg vir 8 ke­babs • Be­rei­dings­tyd: 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 15 mi­nu­te

• 1kg vars vark­wor­sies • so­wat 16 ba­ba-aar­tap­pels, ge­kook • 1 soet­ris­sie, in blok­kies ge­sny • 1 ui, in kwar­te ge­sny en op­ge­breek in bla­re • so­wat 12 lou­rier- of suur­le­moen­bla­re • 15 ml o­lyf­o­lie • 30 ml blat­jang • 15 ml ta­ma­tie­sous

1 Druk die wor­sie­vleis ver­sig­tig uit die derm en vorm twee frik­ka­del­le uit el­ke wor­sie se vleis. Ryg nou die frik­ka­del­le saam met die gaar aar­tap­pels, soet­ris­sie­blok­kies, ui en bla­re op ke­bab­stok­kies wat in wa­ter ge­week is (dit keer dat hul­le vlam vat oor die hit­te).

2 Ver­hit ’n groot pan tot warm, giet ’n skeut o­lie daar­in en braai die ke­babs tot mooi bruin. Meng die blat­jang en ta­ma­tie­sous vir ’n vin­ni­ge aan­stryk­sou­sie en verf ná 5 mi­nu­te oor die vleis; braai ver­der tot dit ’n mooi kleur het. Sit voor met vars slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.