MAAK DIT SPE­SI­AAL

Tuis - - KOS & DRANK -

Of jy nou ’n uit­hang-ete be­plan of smul­kos vir die ge­sin wil voor­sit, Chris­ti­ne Ca­pen­da­le se Maal­tye – mak­li­ke ge­reg­te vir el­ke ge­leent­heid (R325; Hu­man & Rous­seau), is prop­vol slim wen­ke en wa­ter­tand-spys­kaar­te vir min­moei­te-maal­tye. Vul die blo­kraai op bl. 92 in – dalk wen jy ’n ek­sem­plaar!

As jy hou van pit­lo­se C­le­menGold­nar­tjies kan jy nou ook uit­sien na pit­lo­se Le­monGold-suur­le­moe­ne wat van Ju­nie af by Wool­wort­hs te kry is. Be­soek wool­wort­hs.co.za.

Slaai­le­pels van hout en mar­mer R299, Poe­try

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.