VAN DE­KOR TOT BREEK­GOED

Tuis - - KOS & DRANK -

Met in­spi­ra­sie uit die na­tuur word so te sê al die ke­ra­miek­wa­re by Bor­dal­lo Pin­hei­ro SA met die hand en met die mi­ni­mum me­ga­ni­sa­sie ge­maak. Ver­lus­tig jou aan die kuns­wer­ke, de­kor­stuk­ke en ta­fel­ge­rei soos vol­le­di­ge eet­ser­vie­se, dien­bor­de, koek­staan­ders en meer by bor­dal­lo­pin­hei­ro.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.