VLOEIBARE GOUD

Tuis - - KOS & DRANK -

By To­ka­ra De­li­ca­tes­sen in S­tel­len­bosch kan jy hul be­kroon­de o­lies gra­tis proe voor jy koop. Ons is mal oor die troe­bel, on­ge­fil­treer­de ek­stras­ui­wer o­lie. Dié be­son­der­se pro­duk is ver­meng uit ver­skil­len­de va­ri­ë­tei­te wat spe­si­aal uit­ge­soek is vir hul sui­wer­heid en in­ten­se geu­re.

“Ons het be­sluit om nie die o­lie te ver­fyn nie ten ein­de die be­son­der­se voor­koms te be­hou, en ver­koop dit di­rek uit die tenk in ons de­li,” ver­dui­de­lik Gert van Dyk, die o­lyf­o­lie-mees­ter en be­dryfs­be­stuur­der. Hy stel voor jy ge­bruik dit bin­ne ’n paar maan­de op en laat jou bot­tel weer by To­ka­ra vul. Be­soek ge­rus die To­ka­ra Tas­ting Loun­ge vir ’n be­ge­lei­de proe-er­va­ring. Ska­kel 021 808 5900 of sien to­ka­ra.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.