Wat’s nuut aan die de­kor­front

Tuis - - CONTENTS -

Mooi kur­wes

Mi­ni­ma is die brein­kind van die ar­gi­tek Ja­c­ques Cron­je van Ja­c­ques Cron­je Tim­ber De­sign. Dié prag­ti­ge kom­buis­stoel (R2 880, on­ge­beits) is deel van die nu­we stoel­reeks wat on­langs by hul be­lig­ting-en-meu­bel-aan­bod ge­voeg is. Die ont­werp ver­teen­woor­dig ’n lief­de vir meet­kun­de, skoon ly­ne en ge­rief. Dis ge­maak van vol­hou­ba­re ber­ke­laag­hout en is ge­skik vir bin­ne, of bui­te-a­re­as on­der dak.

Be­soek mi­ni­ma.co.za vir meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.