K­lim op die Airbnb-wa

Wil jy graag deel word van die Airbnb-wê­reld, maar jy is on­se­ker waar om te be­gin? Kry ant­woor­de op al jou vrae by ons heel eer­ste Ho­me S­ha­ring Con­fe­ren­ce.

Tuis - - CONTENTS -

Mil­joe­ne

huis­ei­e­naars die wê­reld oor het al hul deu­re vir gas­te oop­ge­gooi dank­sy dié huis­deel­plat­form. Airbnb is dees­dae wit­warm nuus – ook hier in Suid-A­fri­ka waar tal­le huis­ei­e­aars hul in­kom­ste aan­vul of vol­tyd­se gas­vry­heids­in­tre­pre­neurs word. Want dank­sy die wê­reld­wye voet­spoor van Airbnb kan jy ’n op­win­den­de nu­we on­der­ne­ming be­gin of jou be­staan­de Airbnb-ver­blyf op­gra­deer.

Hoe rig jy ’n Airbnb-woon­plek in waar­van gas­te sal hou, wat moet jy ver­an­der, hoe ge­maak as daar dalk iets skeef­loop ...?

Tuis, in sa­me­wer­king met Airbnb, bied eers­daags ’n konferensi­e aan ge­mik op be­staan­de en as­pi­ran­tAi­rbnb-ei­e­naars. Hier sal ver­teen­woor­di­gers van die maat­skap­py, kun­di­ges en pret­ti­ge gas­te jou help om die bes­te uit jou ak­kom­mo­da­sie-a­von­tuur te put.

Met in­ge­lig­te spre­kers, op­win­den­de aan­bie­dings, pa­neel­be­spre­kings en meer as ge­noeg tyd om in­di­vi­du­e­le vrae te be­spreek, bied dié konferensi­e die i­de­a­le net­werk-ge­leent­heid aan al­le Ai­rbn­ben­toe­si­as­te. Nie net groen­tjies nie, maar ook meer er­va­re ei­e­naars sal daar­uit voor­deel t­rek!

Raai wat? Die im­mer­ge­wil­de Su­zel­le DIY is die spe­si­a­le gas by ons konferensi­e. “Airbnb, ‘cau­se a­ny­bo­dy can!” DA­TUM 24 Au­gus­tus 2019 TYD 10:00–17:00 PLEK Nas­dak, Kaap­stad KOSTE R950 per per­soon (ver­ver­sings, mid­dag­e­te en ’n ge­skenk­sak in­ge­sluit) BE­SPREEK SO Gaan na quic­ket.co.za en soek Tuis|Ho­me Ho­me S­ha­ring Con­fe­ren­ce. E­ni­ge vrae? S­tuur e-pos na re­dak­[email protected] of bel Don­vé My­burgh by 021 406 2387. Suk­kel jy om te be­spreek? S­tuur e-pos na re­dak­[email protected]

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.