Goeie nuus!

Tuis - - CONTENTS -

1 Die jaar­lik­se Regruk met Flair-kom­pe­ti­sie is nou amp­te­lik oop vir in­skry­wings. Ons het ’n bie­tjie aan dié ge­wil­de le­ser­wed­stryd ge­skaaf en kon­dig van­jaar drie ka­te­go­rieë aan – met R100 000 se pry­se op die spel. Kry al die in­lig­ting op bl. 32. 2 Dan is T­j­ho­ko C­hamps, in sa­me­wer­king met T­j­ho­ko Paint, nou in vol­le gang. Dié kom­pe­ti­sie gee le­sers ’n plat­form waar hul­le met hul kre­a­ti­wi­teit kan spog en dalk ’n prys wen. Gryp ’n kwas, maak ’n pot T­j­ho­ko oop en laat waai. S­tuur vir ons ’n fo­to, want dalk is jy ons heel eer­ste T­j­ho­ko C­hamp! Sien bl. 71.

Tuis Verf Dit, ons jaar­lik­se uit­ga­we vol verf- en kleu­ri­dees, is steeds te koop. As jy dit nê­rens kry nie, s­tuur e-pos na re­dak­[email protected]

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.