Een­dag is een­dag ...

Tuis - - CONTENTS -

E­mil van Ee­den van Sand­baai skryf Ek het groot­ge­word met die i­dee dat net se­ke­re kleu­re en pa­tro­ne saam ge­bruik kan word en pas dit nog steeds toe. Ter­wyl ek deur Tuis blaai, ver­lus­tig ek my in wat men­se reg­kry met oud en nuut saam, met hel­der kleu­re, pa­tro­ne en ver­skil­len­de teks­tu­re. On­danks my mi­ni­ma­lis­tie­se streep voel ek net so tuis in dié tref­fen­de ruim­tes, en ek glo ek sal een­dag wel ’n paar dap­per ver­an­de­rings maak!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.