P­ret met verf

Tuis - - CONTENTS -

Be­ver­ley le Gran­ge van Kraai­fon­tein skryf

Ter­wyl ek ’n slag kas­te reg­pak, kom ek af op ’n ron­de klei­pot wat ja­re te­rug maar R1 ge­kos het by ’n skool­ker­mis. ’n B­lik spuit­verf la­ter, en sie­daar! Ougoed kry ’n nu­we voor­koms, en t­wee of drie i­tems saam gee som­mer nu­we di­men­sie aan my sit­ka­mer. Nou soek ek nog voor­wer­pe wat ’n tik­kie blieng kort ...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.