Uit Lap­land

Tuis - - DAGBOEK -

Die nu­we aal­wyn-ma­te­ri­aal­reeks van Pil­low Pixels volg op hul ge­wil­de pro­te­a­reeks. Dis ge­skep deur die ei­e­naar, Bar­ba­ra van Ee­den, wat plan­te af­neem en die fo­to’s op wit ka­toen laat druk vir dié lief­li­ke 55 x 55 cm-kus­sing­oor­trek­sels (R420 elk). Sien meer by fa­ce­book.com/pil­low­pixels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.