Win­kels toe!

Tuis - - DAGBOEK -

By die nu­we leef­styl­ge­skenk­win­kel Moors in die Northrid­ge-win­kel­sen­trum in Bloem­fon­tein sal jy ’n ver­skei­den­heid styl­vol­le pro­duk­te van plaas­li­ke kuns­te­naars kry – van leer­wa­re en be­lig­ting tot luuk­se lyf­goed, huis­plan­te en die in­te­res­sant­ste de­kor! Sien meer by moors.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.