Ma­gie­se mo­sa­ïek!

Tuis - - VARS IDEES -

Son­ja Wray het haar vrien­din Ron­nie Bic­card, ’n kuns­te­naar, vrye teu­els ge­gee om die kag­gel in haar huis in Kom­me­tjie met ’n be­son­der­se mo­sa­ïek te ver­sier. Sy wou hê dit moet by die res van haar huis met sy “Ma­gie­se Ma­rok­ko”-te­ma in­ska­kel. “Ek het heel­wat van Ron­nie se kuns­wer­ke (soos

But­terf­ly Blush bo die kag­gel) en wou iets hê wat haar an­der skil­de­rye in my huis sou kom­ple­men­teer,” ver­dui­de­lik sy.

Son­ja het die blou verf teen die muur ag­ter die kag­gel spe­si­aal by Mi­das Paint­smiths laat meng so­dat dit by haar guns­te­ling-blou in die mo­sa­ïek pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.