VIR JOU HARIGE VRIEND ...

Vorm die toe­koms met dié bak­ke – een vir kos en een vir wa­ter – ge­maak met La­far­ge Du­raBuild-se­ment.

Tuis - - LAFARGE-PROMOSIE -

Wat jy no­dig het

INKOPIELYS • La­far­ge Du­raBuild • bou­sand • wa­ter • groot si­li­koon-jel­lie­vorm en groot, ron­de plas­tiek­hou­er (ons het die dek­sel van ’n plas­tiek-koek­bord ge­bruik) om die se­ment in te giet • 2 e­mal­je­bak­ke wat bin­ne-in die giet­vorms pas (die bak se rand moet net so groot soos die hou­er se boon­ste bin­ne­rand wees) • mo­del­leer­klei (Plas­ti­ci­ne) • kos­sproei (as los­maak­mid­del)

GEREEDSKAP • em­mer om in te meng • rub­ber­hand­skoe­ne • trof­fel • nuts­mes • al­fa­bet-koe­kie­druk­kers • koek­rol­ler • klip­pe

Kyk die stap-vir-stap-vi­deo op tuis.co.za. Tyd no­dig: 3 uur, droog­tyd uit­ge­sluit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.