P­ret in die son

Tuis - - LESERHUIS -

Die Car­sten­se is ook groot kui­er­gees­te. Gas­te kom graag oor vir lang, lui­lek­ker mid­dag­e­tes on­der die braai-a­rea se lat­te­dak aan die on­der­kant van die tuin, en in die win­ter vir meer for­me­le e­tes in die sit­ka­mer. En al is die meu­bels en de­kor met sorg ge­kies en by­me­kaar­ge­sit, is daar niks op­ge­smuks aan dié knus, kuns­ti­ge ruim­te nie.

“Ons sluit ons seun by am­per al ons ak­ti­wi­tei­te in, so ons leef­styl is baie ge­sins­ge­o­ri­ën­teer,” sê Me­la­nie. “Ons hou van kre­a­tief wees, of ons nou verf, skryf of mu­siek maak of selfs Mi­ne­craft speel. Ons ge­bruik ook ons son­ka­mer as ’n lek­ker lees­hoe­kie en speel­plek vir ons seun se guns­te­lin­ge: Mo­no­po­ly, GoFish en Jen­ga.”

Die paar­tjie sien kans vir nog ver­be­te­rin­ge. “Ons wil graag boon­toe bou om die uit­sig be­ter te be­nut en dalk ’n ver­hit­te swem­bad in die voor­tuin bou,” sê Me­la­nie. “Ons kyk maar wat die toe­koms in­hou!”

VERSKAFFER­S Ara­besque 021 424 1234, a­ra­besques­hop.co.za Ar­no Car­stens ar­no­car­stens­fi­ne­art.com, ar­no­car­stens.com Buil­ders 0860 284 533, buil­ders.co.za C&G Re­no­va­tors 072 100 0099 CK Sur­fa­ces 021 510 2425, ck­sur­fa­ces.co.za CTM 021 715 8506, ctm.co.za Flo­wers for E­ver­yo­ne 079 885 9609, flo­wers­fo­re­ver­yo­ne.co.za MRP Ho­me 0800 212 535, mrp­ho­me.com Pi­ne­co­re 021 712 9330, pi­ne­co­re.co.za Plan­ta­ti­on S­hut­ters 021 577 1705, plan­ta­ti­on.co.za Taf­fy C­re­a­ti­on taf­fy­cre­a­ti­[email protected] The Rai­l­way Hou­se 021 788 4761 Wood­brid­ge De­sign 082 444 4312 Wool­wort­hs 0860 022 002, wool­wort­hs.co.za

Buc­ket en S­te­ven

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.