GOED BESKERM

Tuis - - DEKOR -

Dis be­lang­rik dat hou­t­op­per­vlak­ke in ’n kom­buis ver­se­ël word om dit teen vog en krap­mer­ke te beskerm, sê F­rik­kie G­reeff van Woodoc. “’n Goeie ver­se­ë­laar soos Woodoc 25 of Woodoc Wa­ter-Bor­ne Floor op hout­vloe­re kan dit de­ka­des lank mooi laat lyk,” ver­dui­de­lik hy. “Die­self­de pro­duk­te kan ge­bruik word vir werk­blaaie, spat­pla­te en selfs kas­te van hout om dit te beskerm teen wa­ter- en hit­te­ska­de, as­ook krap­mer­ke.” Woodoc 25 is te kry in ’n sa­tyn- of mat af­wer­king; Woodoc Wa­ter-Bor­ne Floor kom in ’n glans- en mat­voor­koms en sal nie ver­geel nie.

KONTAK 0800 411 200, woodoc.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.