SIEN DIE LIG

Tuis - - DEKOR -

Ka­ren het ge­son­ke lig­te ge­kies vir haar kom­buis saam met ’n kan­de­la­ber bo die eet­ka­mer­ta­fel. E­ben Kru­ger van Eu­ro­lux stel voor jy neem die vol­gen­de in ag met jou kom­buis se be­lig­ting: Oor­weeg ’n laag-op-laag-be­na­de­ring in die kom­buis – ge­son­ke lig­te vir al­ge­me­ne be­lig­ting; taak­be­lig­ting vir kos­voor­be­rei­ding; en ak­sent­be­lig­ting soos kan­de­la­bers en muur­lig­te wat fo­kus­pun­te sal be­klem­toon. So ’n be­na­de­ring dien ’n prak­tie­se doel, maar gee ’n ruim­te ook vi­su­e­le le­we.

Wan­neer dit by po­si­si­o­ne­ring kom, be­hoort een ge­son­ke lig 2–2,5 m2 te dek en so­wat 40 cm weg van e­ni­ge kas­te te wees om die ruim­te ten bes­te te ver­lig.

’n Ge­wil­de po­si­sie vir hang­lam­pe in die kom­buis is bo die ei­land, ter­wyl kan­de­la­bers ook bo die ei­land of eet­ka­mer­ta­fel sal werk.

KONTAK 021 528 8400, eu­ro­lux.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.