OP DIE VLOER

Tuis - - DEKOR -

Te­ra­co­at se be­stu­ren­de di­rek­teur, War­ren Var­rie, sê hars­vloe­re is baie ge­wild in Eu­ro­pa, maar nog re­la­tief nuut in Suid-A­fri­ka. “Oor die ses jaar dat ons sul­ke vloe­re in A­fri­ka in­stal­leer, het ons ag­ter­ge­kom dit raak al hoe ge­wil­der. Dis veel­sy­dig, pas by e­ni­ge de­kor­styl en kraak nie; dit verg ook nie ver­se­ë­laars wat ver­weer nie. Boon­op is dit warm, duur­saam, krap­be­stand en sag on­der die voe­te – en kan mak­lik her­stel word in­dien dit ska­de op­doen,” sê hy. Die in­stal­le­ring van ’n Te­ra­co­at-hars­vloer neem so­wat vyf dae (dis ’n stel­sel van vyf lae en 7 mm dik) en neem t­wee dae om droog te word. Dis be­skik­baar in ses kleu­re en is meer ge­skik vir bin­nens­huis. Pry­se be­gin by R550/m2.

KONTAK 011 463 7775, floor­ing.te­ra­co­at.co.za Af­druk­ke van Na­ta­scha van Nie­kerk Fi­ne Art P­ho­to­grap­hy; draad­kas (regs) en me­taal­kis van Sink­hui­sie An­ti­ques

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.