SKRYF SO IN

Tuis - - MILESTONE KITCHENS-KOMPETISIE -

• Gaan na mi­les­to­ne­kit­chens.co.za en kies uit hul pro­duk­reeks jou guns­te­ling­een­heid waar­rond­om jy jou kom­buis sal ont­werp. Maak ’n no­ta van die een­heid se naam en die styl wat jy ver­kies. • Neem nou ’n fo­to van jou eie kom­buis en ver­tel ons, in hoog­stens 150 woor­de, hoe­kom jy wil op­knap. Ont­hou om die naam en styl van jou guns­te­ling-een­heid (het­sy ’n koskas, ei­land, was­bak­kas – wat ook al) in te sluit. • S­tuur jou in­skry­wing per e-pos na kom­pe­ti­[email protected] Die prys sluit af­le­we­ring uit; sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129. SLUITINGSD­ATUM 31 Au­gus­tus 2019 LW Die wen­ner het vier maan­de om die prys op te eis na­dat hul­le in ken­nis ge­stel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.