Meng, pas en skuif rond met Mi­les­to­ne Kit­chens

Dank­sy dié reeks prak­tie­se, styl­vol­le los­staan­de een­he­de kan jy jou kom­buis in­rig nes jy dit wil hê.

Tuis - - MILESTONE KITCHENS-KOMPETISIE - Vir nog in­lig­ting, be­soek mi­les­to­ne­kit­chens2010 mi­les­to­ne­kit­chens.co.za. Mi­les­to­ne­Kit­chens @mi­le­st0ne_­kit­chens

In van­dag se wê­reld van im­mer­ver­an­de­ren­de trends is dit on­ont­beer­lik om ’n di­na­mie­se kom­buis te hê wat kan aan­pas by jou be­hoef­tes, ruim­te en styl – en dis pre­sies wat Mi­les­to­ne Kit­chens bied.

Dié be­kroon­de ver­vaar­di­ger is be­kend vir hul om­vat­ten­de kom­buis­op­los­sings en spog met ’n reeks e­le­gan­te, funk­si­o­ne­le los­staan­de een­he­de in drie prag­ti­ge sty­le: A­fri­can Al­lu­re, F­rench Flair en S­we­dish Sty­le. El­ke meu­bel­stuk be­staan uit ’n kom­bi­na­sie van so­lie­de hout en Su­pa­wood en kan in die kleur van jou keu­se ge­verf word.

Dit be­te­ken nie net jy kan jou kas­te na har­te­lus meng, pas en rond­skuif nie, maar boon­op dié ruim­te per­fek by die res van jou huis laat in­ska­kel. Mi­les­to­ne Kit­chens-een­he­de is aan­lyn be­skik­baar en kan by jou voor­deur af­ge­le­wer word. K­li­ën­te is ook wel­kom om die vol­le reeks te be­sig­tig en be­voel in hul fa­brieks­win­kel by 44 S­tan­ley in Mil­park, Jo­han­nes­burg.

Spens­kas met o­gies­draad in die deu­re

Kof­fie­kas Was­bakeen­heid met plek vir skot­tel­goed­was­ser en was­ma­sjien

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.