Wat was jul groot­ste uit­da­ging?

Tuis - - RAAD -

“Dit was ’n e­nor­me taak om die groot op­per­vlak­ke van die mu­re en pla­fon­ne te verf,” sê Ja­c­ques en Jus­tin. “Die verf van die kas­deu­re en aan­wen­ding van die was ag­ter­na om dit te se­ël, was ook groot werk. Jy moet se­ker maak jy het ge­noeg tyd en moe­nie te veel op een slag aan­pak nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.