BLY WARM MET ISOBOARD

Be­kom­mer door die tem­pe­ra­tuur­be­heer in’ n sol­der­ver­trek? E­ner­gie doel­tref­fen­de IsoBoard is die per­fek­te op­los­sing.

Tuis - - ISOBOARD-PROMOSIE -

IsoBoard bied jou ’n i­so­la­sie-op­los­sing vir nu­we én be­staan­de ge­boue, en dis een wat jy mak­lik self kan in­stal­leer. Nou kan jou huis e­ni­ge tem­pe­ra­tuur­skom­me­lings son­der moei­te han­teer en kan jy jou leef- en werk­ruim­tes ge­mak­lik hou vir die vol­le leef­tyd van die ge­bou.

Dié om­ge­wings­vrien­de­li­ke op­los­sing vir hit­te-i­so­la­sie, wat ge­skik is vir al die ver­skil­len­de de­le van jou huis, is net so veel­sy­dig as wat dit doel­tref­fend is.

Hit­te­ver­lies in hui­se ge­skied groot­liks deur die dak­struk­tuur. Ge­ï­so­leer­de pla­fon­ne be­hou eg­ter die hit­te wat in die win­ter bin­nens­huis op­ge­wek word; só bly jou leefom­ge­wing deu­ren­tyd ge­mak­lik.

LAAT HOOR VAN JOU! KAAP­STAD 021 983 1140, sout­hsa­[email protected] DUR­BAN 031 569 1800, dbn­sa­[email protected] P­RE­TO­RIA 012 653 8204, nort­hsa­[email protected]

Prak­ties en styl­vol!

IsoBoard is mak­lik om te in­stal­leer; kyk die vi­deo op tuis.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.