Het jy ge­weet?

Tuis - - KOS SPESERYE -

Die “koe­sis­ter” is ’n tra­di­si­o­ne­le Kaaps-Ma­lei­se lek­ker­ny ge­geur met spe­se­rye soos kar­de­mom en ka­neel. Die ge­braai­de bol­le­tjie word in warm stroop ge­dom­pel en in klap­per ge­rol, an­ders as die ge­vleg­te “koek­sis­ter” wat na­dat dit ge­braai is, in koue stroop ge­dom­pel word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.