Hoen­der­bre­die met ta­ma­tie

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R135 • Ge­noeg vir 4 ruim por­sies Be­rei­dings­tyd: 15 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 35 mi­nu­te

• 8 hoen­der­stuk­ke (dye en boud­jies) • 5ml hoen­der­spe­se­rye • 30ml o­lyf­o­lie • 1 ui, ge­kap • 250g sam­pi­oe­ne, ge­sny

• 125ml wit­wyn • 8 in­ge­leg­de pi­kant­ris­sies, ge­sny • 1 b­lik ta­ma­tie met knof­fel en kruie • 100g o­ly­we, ont­pit

1 Geur die hoen­der goed met die spe­se­rye, sout en pe­per na smaak. Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die stuk­ke tot goud­kleu­rig o­ral­oor. S­kep die ui en sam­pi­oe­ne by en braai nog ’n paar mi­nu­te tot die groen­te ook kleur ge­kry het.

2 Roer die wyn by en kook vir ’n paar mi­nu­te. Roer nou die pi­kant­ris­sies, ta­ma­tie en o­ly­we by en laat prut vir 25 mi­nu­te of tot gaar en geu­rig. Sit voor met ka­pok­aar­tap­pels, brood, rys of pas­ta.

Wenk Voeg ge­rus ook vars o­ri­ga­num of tie­mie by ter­wyl die sous prut.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.