Vis­sop met knof­fel­brood

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R150 • Ge­noeg vir 4 por­sies Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 25 mi­nu­te

• 30ml o­lyf­o­lie • 2 preie, ge­kap • 2 soet­ris­sies, ge­kap • 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap • 2 aar­tap­pels, in klein blok­kies ge­sny • 750ml groen­te­af­trek­sel • 1 b­lik ta­ma­tie met ris­sie

• 750 g wit vis son­der vel, in blok­kies ge­sny • 125 ml room • 30 ml plat­blaar­pie­ter­sie­lie (of ge­bruik dil­le of vin­kel), fyn­ge­kap • knof­fel­brood of crou­tons vir op­die­ning

1 Ver­hit die o­lie in ’n pot en braai die preie, soet­ris­sie en knof­fel saam tot geu­rig. Roer die aar­tap­pel by en braai vir nog ’n paar mi­nu­te. Voeg die af­trek­sel by en laat prut vir 15 mi­nu­te of tot die aar­tap­pel­blok­kies sag is.

2 Roer die ta­ma­ties by en bring tot kook­punt. Voeg die blok­kies vis by, sit die dek­sel op en laat prut oor ma­ti­ge hit­te vir so­wat 5 mi­nu­te of tot die vis net-net deur­gaar is.

3 Roer laas­te die room en pie­ter­sie­lie by. Ver­hit tot warm, maar moet liefs nie kook nie. Sit sto­mend warm voor met die knof­fel­brood of crou­tons.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.