GROETNIS!

Tuis - - KORTPADKOS -

’n Ge­baar wat ’n groet tus­sen vrien­de be­te­ken, as­ook ’n een­vou­di­ge, maar dui­de­li­ke bood­skap wat men­se uit­nooi om die goeie le­we te ge­niet – dis wat Kun­ja­ni Wi­nes wil oor­dra met sy nu­we wyn­e­ti­ket­te.

Dié boe­tiek-wyn­kel­der is hoog teen die Bot­te­la­ry-heu­wels bui­te S­tel­len­bosch ge­leë in ’n ge­bou wat ’n mo­der­ne kin­kel aan die Kaaps-Hol­land­se bou­styl gee. Pret­ti­ge de­tail aan die bin­ne­kant van die re­stau­rant en proe­lo­kaal, soos die gra­fie­se plak­pa­pier en rooi ak­sen­te, weer­spie­ël in­vloe­de van oor die he­le vas­te­land.

Be­spreek ge­rus ’n ta­fel en er­vaar self sjef La­mek M­ni­si se kos, die wyn en a­sem­ro­wen­de uit­sig. Be­soek kun­ja­ni­wi­nes.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.